img12
Het jy gehoor?

Nuwe Pretville-musiekvideo: Ek en jy

Pretville is ‘n klein dorpie in die laat 1950’s en die dorpie lê in die harte van alle Suid-Afrikaners. Hier is alles moontlik. Dis ‘n helder, kleurryke, swierige dorp soos wat jy nog nie gesien het nie, met ‘n asembenemende stel en kostuums, en ou motors wat die verbeelding aangryp. Pretville doen sy naam gestand en daar is altyd “pret” in Pretville – of is daar?

Kyk die amptelike Pretville-lokprent hier

MUSIEKVIDEO: Ek en jy

  • Misra

    Hi julleEk het die fotos geniet. Sy is pritgag. Julle moet elke oomblik geniet van julle kosbaarste dogterjie! Ek hoor Kelly hulle is vandag by julle. Lucky fishes. Ek sal seker maar tevrede moet wees om net fotos te kyk.Toemaar elke hond kry sy dag of wat?Geniet die naweekLiefde Soekie