bikinitrend
Het jy gehoor?

Nuwe somertrend: #fatkini

Nou, ja! Dis nou enkele maande tot somer in die Suidelike Halfrond en ‘n nuwe selfie-trend is op almal se lippe (of heupe!). Só berig BuzzFeed.

Wêreldwyd wil regte vroue hul regte lywe vier, en word derduisende foto’s van voller figuur-vroue in hul bikinis op die internet gelaai. Met die hutsmerk: #fatkini.

Dié trend wil ‘n gesonde selfbeeld bevorder en moedig vroue aan om hul oorgewig-bikini-lywe met trots vir almal te wys.

Wat dink jy hiervan?

Kyk die foto’s!

Vier jou kurwes + 3 stylwenke vir die voller figuur 

Nóg ‘selfies’

Kim Kardashian neem 1200 selfies in een week
Bekendes se ‘no-makeup’-selfies