FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

NUWE TREND: Oorbel vir jou hele oor

Een van die jongste trends is om ’n groot gedeelte van jou oorskulp met ’n oorbel te versier. Dis baie vars en sjiek, maar jy moet ’n rebelse kant hê om dit te dra.

Wat dink jy daarvan? Hou jy van dié nuwe trend? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Die 23-jarige aktrise Emma Watson het dié soort oorbel by die première van haar nuwe fliek, Noah, gedra.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

DIY – ons wys jou hoe om ’n dubbele pêrel-oorbel soos dié een van Cara Delevingne te maak

Cara Delevingne in 'n fotosessie vir Vogue

Cara Delevingne op ‘n fotosessie vir die tydskrif Vogue.

Emma Watson in ’n Oscar de la Renta-rok

Sommige mense is mal oor die swart vloerlengte rok en bypassende swart hoëhakskoene wat sy by die bekendstelling van Noah gedra het, maar ander sê dié rok het haar ouer laat lyk as wat sy is.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Die agterkant van haar rok was meer jeugdig

FOTO: Twitter @MTV

FOTO: Twitter @MTV

En haar skoene vir die aand …

FOTO: Twitter @MTV

FOTO: Twitter @MTV

Noah is ’n verwerking van die Bybelse verhaal van Noag. Kyk hier na die lokprent

Noah begin 4 April in Suid-Afrikaanse teaters draai.