FOTO: AFP

Het jy gehoor?

Obama se huldeblyk – hoogtepunte

Aanhalings om te onthou:

“Ek sal nooit Madiba se skoene kan vol staan nie, maar hy maak dat ek ‘n beter mens wil wees.”

“Mandela het vir ons die krag van ons dade gewys; om risikos vir ons ideale te neem.”

“Ons sal nooit weer iets soos Mandela beleef nie.”

“Ons kan nie dat die werk wat ons tot op hede gedoen het in die pad staan van die werk wat ons nog moet doen nie.”

Lees die volledige toespraak hier op News24