159859436_310w
Het jy gehoor?

VIDEO: Obama se inspirasie

Obama het in ‘n vol saal op dié universiteitskampus jong Suid-Afrikaners aangespoor om op oudpres. Nelson Mandela se visie van ‘n gelyke nasie met gelyke geleenthede voort te bou. “Mandela is ‘n voorbeeld van hoe een man se moed die wêreld kan verander,” het hy gesê.

Lees Mandela se 15 lewenslesse

FOTO’S: Barack Obama en sy gesin kom in Kaapstad aan

Benewens ernstige sake, soos ‘n aankondiging dat Amerika in die toekoms ‘n stewige bydrae tot kragvoorsiening in Afrika gaan maak, was daar ook ligter oomblikke en verwysings na Freshlyground (die SA musiekgroep), die Nando’s om die draai van die Withuis en die klank van ‘n vuvuzela.

Kry Michelle Obama se styl + wenke vir ferm arms

Kyk dié inspirerende toespraak hier