FOTO: Instagram angelcandices

FOTO: Instagram angelcandices

Het jy gehoor?

Oefen soos ’n Victoria’s Secret-model

Jy kort meer as net goeie gene om ’n gesogte Victoria’s Secret-model te wees. Van die bekendste modelle wys hoe hulle hul benydenswaardige lywe kry, berig Daily News

Die jaarlikse Victoria’s Secret-vertoning het gister in New York plaasgevind (dit word op 8 Desember op Amerikaanse TV uitgesaai). 44 modelle het hul verskyning op die loopplank gemaak, waarvan slegs 15 (insluitend Gigi Hadid en Kendall Jenner) die ikoniese vlerke dra.

Van die modelle het hul fiksheidsroetines op sosiale media met #TrainLikeAnAngel gedeel.

Die Suid-Afrikaanse model Candice Swanepoel

@biothermworld got me #traininglikeanangel #vsfashionshow2015 : @jeromeduran

A photo posted by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Gigi Hadid van Amerika

good morning @gothamgym

A video posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

Die Amerikaanse model Martha Hunt

Focused 4 days @victoriassecret #trainlikeanangel

A photo posted by Martha Hunt (@marhunt) on

Die Amerikaanse model Taylor Hill

4 more days! #CrunchTime @victoriassecret @victoriassecretsport : @michaelstephenshank

A photo posted by Taylor Hill (@taylor_hill) on

Cindy Bruna van Frankryk

Die Deense model Maud Welzen

Its almost Tuesday!! So excited!! #trainlikeanangel @victoriassecretsport @victoriassecret #VSFashionShow

A video posted by Maud Welzen (@maudwelzen) on

Bronne: Daily News en Hello!

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!