FOTO: Instagram @theobjective_es

FOTO: Instagram @theobjective_es

Het jy gehoor?

Oeps, wenfoto toe gedokter!

En jy dink jy het ’n moeilike dag gehad! Nikon Singapoer het eier op hul gesig gekry toe hulle ’n gedokterde foto as die wenner van hul fotokompetisie aanwys. 

 

Nikon het op sosiale media vir Chay Wei as die wenner aangekondig. Maar so gou soos wat jy Chay kon sê, so gou het mense begin lont ruik. Sy foto was duidelik met Photoshop gedokter. Nikon het om verskoning gevra en onmiddellik die foto van sosiale media verwyder. Maar mense het nogtans voortgegaan om die gek te skeer.

 

Hier’s ’n paar celebs wat hulself al gedokter het:

Kris Jenner

Maar hier is die régte foto wat Gordon Ramsay op sy sosiale media gelaai het.

Great seeing you tonight @krisjenner, can’t wait read the cookbook ! Gx A photo posted by Gordon Ramsay (@gordongram) on

Beyoncé Knowles se gaping tussen haar bene.

 

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

Kim Kardashian se arm.

Fun night in Cannes with my best friend @jonathancheban at the Mail Online boat party! Ummm where’s my arm lol A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

En haar neus.

 

Throwback to a few years ago #SkinnyDays #OnTheTreadmillRightNOW

 

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Miranda Kerr se middel en hand.

Thank you @michaelkors #ELLEJapan @bulgariofficial #bulgarilive A photo posted by Miranda (@mirandakerr) on

Bronne: Buzzfeed, Digital Trends

Lees nou: