Het jy gehoor?

Ondersteun só vir Joost

SARLA bestaan uit voormalige Springbok- en provinsiale-rugbyspelers wat ’n liefdadigheidstrust begin het.

Die banket word 22 November 2011 gehou by Emporers Palace. SARLA doen ’n beroep op korporatiewe leiers om die aand te ondersteun en só vir Joost te help om sy mediese onkoste te dek.

Die hooffokus van SARLA is om geld in te samel vir die ontwikkeling van rugby op voetsool-vlak sowel as klub-rugby in SA, maar in uitsonderlike gevalle samel hulle geld in vir ander doeleindes soos dié.

Joost van der Westhuizen het deur sy loopbaan as Springbok-rugbyspeler dié trust deurlopend ondersteun, en nou wil hulle op hul beurt vir hom help.

Joost is pas terug van Amerika waar hy toetse ondergaan het by die Cleaveland Medical Centre in Ohio. Daar is bevestig dat Joost wel die gevreesde ALS (Amiotropiese Laterale Sklerose) het. Dit val die senuweestelsel aan in die brein en die rugstring, en dit beperk gekontroleerde spierbeheer. Mens verloor die vermoë om boodskappe na jou spiere te stuur, en mettertyd die gebruik van jou ledemate.

Dié banket gaan deur Sprinkbok-rugbyspelers, voormalige kapteins van die Springbokspan en vele ander bekendes bygewoon word. Johnny Clegg en Watershed sal die vermaak verskaf terwyl gaste verwelkom sal word deur die Bloubulle se Cheerleaders en Malcom Ferreira (Player 23).

Joost sal binnekort terugkeer na die VSA vir opvolg-behandelings.

Gavin Varejes, die president van SARLA, sê Joost is oorweldig deur die ongelooflike ondersteuning wat hy van Suid-Afrikaners uit alle oorde ontvang.

Om die banket by te woon kan ’n tafel vir R10 000, of ’n sitplek vir R2 000 bespreek word by Danielle Crook: 011 523 3186 of Danielle@sarugbylegends.com.

Vir meer inligting besoek www.sarugbylegends.com

[box:full:grey:both]

OM TE WEET:

•    80% van pasiënte sterf binne 2-5 jaar ná diagnose
•    Daar word vermoed daar is ‘n verband tussen dié siekte in sportmanne
•    5 uit elke 100 000 mense het dié siekte
•    Lees hieronder meer oor ASL

[/box]

  • Melinda Marx

    Joost

    Ek dink elke dag aan jou, baie sterkte, mag jy werklik die krag van Bo kry om staande te bly. Weet net dat God altyd in beheer is van ons lewens.

  • CORNEL FOURIE

    JOOST EK WIL GRAAG DEUR MY BESIGHEID HELP OM JOU FINANSIEEL MET DIE TRAUMA TE ONDERSTEUN,DEUR DIT TE DOEN MOET ONS GROOT BEMARKING DOEN EN JOU NAAM KAN DIT VIR JOU DOEN.

    ALLES IS NET GENADE EN NET VIR ONS GELEEN.

    SOOS MIKE BOLHUIS ALTYD VIR MY SE, GOD BLESS.

  • Netti Botha

    My hart breek stukkend as ek aan Joost dink en bid dat hy hulp sal kry vir die probleem.
    Ek het onlangs publikasies ontvang van FSP Nutritionals waarin daar gemeld was van die Kliniek in die VSA waar hierdie siektes behandel word. Die telefoon nommer is 0861114365 vir meer navrae.
    Vyf jaar terug my man verloor en ek weet hoe hulpeloos mens voel om niks te kan doen nie maar daar bly HOOP terwyl ons met God wandel Joost !!
    Daar is ook ‘n webtuiste ‘www.fspnutritionals.co.za’ Die e-pos adres fspnutritionals@fsp.co.za
    Die kliniek se naam is Tahoma Clinic….www.tahoma-clinic.com.
    Ek het hierdie week net weer die program gesien van klein Mattie Stepanek en wat ‘n merkwaardiege lewe daardie kindjie gehad het. Dit was net ‘n lewe van 13 jaar op aarde maar ‘n ewigheid van heerlikheid in die hiernamaals.
    Joost pak die bul by die horings my seun en vertrou God vir elke tree verder.
    Lief jou Joostie….
    Tannie Netti Botha

  • umhtaos

    VL6LCp ufealplerdnm, [url=http://brrklwzofvzl.com/]brrklwzofvzl[/url], [link=http://dsgysblmlikg.com/]dsgysblmlikg[/link], http://tfsmdnbqwwva.com/