Het jy gehoor?

Kyk hoe jonk! Heinz Winckler saam met internasionale ster in 2004 #tbt

Kyk hoe jonk! Heinz Winckler het ’n foto van hom, Pop Idol se Gareth Gates en Jacques Terre’Blanche as jong(er) manne gedeel.

Heinz het dié vir Throwback Thursday-foto (#tbt) uit 2004 gedeel. Throwback Thursday is ’n trend op sosiale media om ou foto’s uit die argiewe te haal en met jou volgers te deel.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Kyk na Heinz en sy vrou, Aletté, se besonderse swangerskapsfoto’s

Kyk hoe lyk dié drie sterre vandag

Heinz en sy vrou Aletté saam met hul twee seuns, Lian (3) en Simeon (1)

FOTO: Facebook

Jacques saam met die musiekgroep, BlackByrd

FOTO: Twitter

Gareth saam met sy vrou, Jessica

FOTO: Twitter

Heinz het ook ’n ou foto van homself saam met die lede van die gewilde musiekgroep Westlife op Facebook gedeel. Dié foto kom uit 2005!

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

WAT DINK JY? LYK HEINZ EN JACQUES VANDAG BETER AS IN 2004? Los kommentaar onderaan dié artikel of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Nóg #tbt

Kim Kardashian se verrassende #tbt

Kyk hoe lyk Heidi Klum as tiener