sr1010hjgeweet_3_
Het jy gehoor?

Ons glansmense smelt weg – foto’s

Claudia het 12 kg verloor sedert sy in September verlede jaar opgehou het om die Pil te gebruik.
“Ek eet normaal en vermy kitskos en braaigeregte, maar drink dan en wan ‘n glasie wyn. Ek speel gereeld tennis en gaan gim toe. Ek is 1,85 m lank, weeg 68 kg en ek voel ongelooflik!”


Darren Scott Darren het ‘n volle 40 kg verloor. Sy geheim?
‘n Kombinasie van ‘n paar klein etes per dag, kos van goeie gehalte en báie oefening.
“Ek stel in November ‘n boek bekend saam met die persoonlike afrigter Lisa Raleigh van The Biggest Loser op TV. Haar wenke en eetplan het my baie gehelp.”
Terence Bridgett Terence het die afgelope 2 maande 9 kg verloor. Hy eet 6 klein maaltye per dag, draf gereeld en doen Pilates-klasse.
“Ek ráák nie aan onverfynde koolhidrate nie en eet graag vars kos. Omdat ek hárd werk, gun ek myself ‘n glasie wyn en ‘n bietjie vodka.”
Prinses Beatrice Prinses Beatrice is die eerste lid van die koninklike familie wat ‘n marathon gehardloop het. Haar voorbereiding hiervoor en ‘n porsie-dieet is die rede vir haar nuwe lyf. Bron: Hellomagazine.com
Kelly Osbourne Kelly Osbourne het byna 20 kg verloor. Hier’s haar geheime. Bron: Hellomagazine.com
Jennifer Hudson

Jennifer Hudson het ook baie gewig verloor. Lees hoe op sarie.com

Bron: Hellomagazine.com


Kevin Federline

Kevin Federline het in 2009 baie gewig opgetel. Maar onlangs het hy weer begin werk aan sy gewig. Hy’t intussen 25 pond verloor en kan nie wag om weer op die verhoog te dans nie. Bron: Hellomagazine.com




  • http://rjdndoksgcva.com/ pteyifcg

    nSulO0 fiawgthacdgk, [url=http://tjatvlqhxlkz.com/]tjatvlqhxlkz[/url], [link=http://knvfqmdtunxe.com/]knvfqmdtunxe[/link], http://odsorvybjkwp.com/

  • bhqfbj

    G453YQ rywtcbkneaah, [url=http://cujainfithja.com/]cujainfithja[/url], [link=http://xbxxqpoqdolo.com/]xbxxqpoqdolo[/link], http://dtzivluoafcg.com/