FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

Het jy gehoor?

Ons gunsteling-Instagrams van die week!

Jy kan nie die nuwe week ingaan as jy dié Instagrams gemis het nie …

Hier is van ons gunstelinge onder bekendes se foto’s en video’s wat die afgelope week gedeel is. Onthou om ons ook te volg (@sarietydskrif) vir eksklusiewe foto’s, aankondigings en vir ’n agter-die-skerms-blik op ons kantoorlewe.

@theroyalfamily

Al ooit gewonder hoe lyk ’n week in die huis van die koninklikes? Hier is jou antwoord:

 

@nightlunch

Die volgende seisoen van Nataniël se TV-reeks, nou Edik van Nantes 2, is aangekondig! Ons kan nie wag vir Oktober nie. Intussen sal ons vandeesmaand @nightlunch dophou vir foto’s …

@versace_official

Twee van ons gunsteling-foto’s dié week kom van @versace_official af. Kyk net na die mooi rokke by Cannes!

Bekende kaalvoet op die Cannes-rooitapyt

@chloegmoretz

Uiteindelik wys Chloë Grace Moretz en Brooklyn Beckham (@brooklynbeckham) vir die wêreld dat hulle uitgaan!

 

A photo posted by Chloe Grace Moretz (@chloegmoretz) on

@katrynkruger

Haar #tbt het ons weer herinner aan wat ’n groot naam @katrynkruger in die modelwêreld is!

@jennapietersen

Een van die stylvolste kinders in Suid-Afrika. Ruby, Jack Parow en Jenna Pietersen se dogter, se swembroek maak ons net só gelukkig!

Safety First for Rainbow Dash #puertovallarta#mexico#minirodini#miffy#kidsfashion#swimwear A photo posted by Jenna Pietersen (@jennapietersen) on

@michaelbuble

Michael Bublé en een van sy seuntjies agter Spider Man-maskers. Kostelik!

Any guesses who our favourite superhero is ? Hint .. It rhymes with bider-can #argentina #peterporker #likefatherlikeson

A photo posted by Michael Bublé (@michaelbuble) on

 

Lees ook:

Ons Vrydaglysie: Bekendes met grade!

Almal praat oor Amal Clooney se rok

Ons gunsteling Instagrams vir Aardedag!