Karlien van Jaarsveld junie jun 2015
Het jy gehoor?

Ons Junie-uitgawe is nou op die rak

Ons splinternuwe uitgawe met die beeldskone Karlien van Jaarsveld op die voorblad, is nou beskikbaar, hier is ’n paar hoogtepunte wat jy binne in kan verwag:

Karlien van jaarsveld gesels oor haar hartseer: “Ek is vry, want ek het vrede.” PLUS – Wen haar sprokiemooi rok op bl. 34

schalk

Terugkeer-koning Schalk Burger: Ek was weer gulsig vir die bokke …”

Andriette Norman

EKSKLUSIEF: Andriëtte Norman is verloof, en dié keer is sy seker!

Pigmentasie: die oorsake, die produkte en die behandelings

Ons gesels met Heinz Winckler, Jak de Priester en Joshua na die Reën oor pa-wees

Kry plaas-inspirasie vir jóú huis!

SARIE praat ook oor:

  • My baas is jonger as ek
  • Cholesterol-feite verras
  • Hoe nou met verkeerde maats?

Lees ook: