FOTO: Twitter /  I@SouthAfricanRugby

FOTO: Twitter / I@SouthAfricanRugby

Het jy gehoor?

Ons onthou: 20 jaar gelede se Wêreldbeker-oorwinning

Op die veld het Kitch Christie se vertoningslys soos ’n sprokiesverhaal gelees: 14 toetse, 14 oorwinnings – die enigste Bok-breier nóg met ’n 100%-slaagsyfer. Dit het die epiese Wêreldbeker-eindstryd op 24 Junie 1995 teen die All Blacks ingesluit, skryf Pieter Kruger.

Dit was ’n heerlike someroggend vroeg in 1992 toe Kitch Christie sy hand uitgesteek het met: “Hallo, ek is Kitch Christie, die nuwe afrigter van Transvaal se rugbyspan.”

Lees die volledige artikel op Netwerk24: http://bit.ly/1IdfIPK 

Hou vanmiddag die hutsmerk #1995Reunited op Twitter dop om al die reaksies en foto’s van 1995 se Springbokke by hul reünie op Ellispark te siene te kry. Die wedstryd word weer op SuperSport 1 uitgesaai en die Springbokke gaan van hul reaksies op Twitter deel.

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Wie sal ooit dié oomblik kan vergeet?

FOTO: Twitter /  I@SouthAfricanRugby

FOTO: Twitter / @SouthAfricanRugby

Lees ook