Screen Shot 2016-08-23 at 1.04.42 PM
Het jy gehoor?

Onthou jy dié pre-internet-dinge?

Gister, 25 jaar gelede, kon die publiek vir die eerste keer die wêreldwye web (www) besoek! Alles te danke aan Tim Berners-Lee. 

Kan jy jouself vandag indink in ’n wêreld sonder die internet? Dit voel nie moontlik nie. Maar kan jy dié ou staatmakers onthou?

Telefoonboeke

Landlyne het beteken ….

via GIPHY

… jy kon nie rondloop met jou foon nie

… jy moes iemand ontmoet op die tyd en plek soos vooraf bespreek

… jy hoop dat die mens self die foon antwoord – en nie sy of haar ouers nie!

… en kan jy nog die skakelbord (switchboard) onthou?

Toe ‘die flieks’ ’n spesiale uitstappie was

En jy die fliektye in die koerant moes opsoek

Briewe en die posman

Was nie net vir spesiale geleenthede en rekeninge nie!

Jou ensiklopedie-versameling

Voor die dae van Google en Wikipedia …

Padkaarte

Pre-GPS en Google Maps moes jy jou roete met ’n kaart beplan.

Die buitelug

Voor die internet het kinders meer buite gespeel.

Jou rekenaar vóór die internet

enhanced-buzz-21694-1439495947-15

En briewe rondstuur in die klas was baie anders as vandag!