alanism
Het jy gehoor?

Ontmoet Alanis Morissette se baba

Sy het gesê sy is mal oor ma-wees, dat dit eenvoudig “amazing” is en dat woorde dit nie kan beskryf nie.

Alanis en haar man, die kletsrymer (rapper) Mario Treadway, is verlede jaar by hul huis in Los Angeles getroud.

Sy is bekend vir haar gewilde liedjies soos “Ironic”, “Uninvited” en “You Oughta Know”, en het in haar loopbaan as sangeres en liedjieskrywer al 16 Juno-toekennings, 7 Grammy’s en 2 Golden Globes gewen. Meer as 40 miljoen van haar CD’s is al wêreldwyd verkoop.

 

  • Hes

    Ek is so bly vir Alanis, ek is nog altyd n groot aanhanger van haar musiek en lirieke. Ek dink sy is op n goeie plek in haar lewe en die baba is n groot geskenk van God af!

  • http://lsziqnpmedks.com/ tbycjdu

    NFIx23 rrbrcsnwdfbq, [url=http://bzdttiobzfvh.com/]bzdttiobzfvh[/url], [link=http://mhcydmeghvjp.com/]mhcydmeghvjp[/link], http://vrshlqqgtnbg.com/