Het jy gehoor?

Ontmoet Bill en Giuliana se babaseun – FOTO

“Ek’t nog altyd gehoor dat jy eers volledig lewe wanneer jy ‘n baba kry. En dit is waar,” sê Giuliana. “Ek is mal oor my baba, en só lief vir my nuwe rol,” het sy gesê.

“Hy verander elke dag, dit is ongelooflik om te sien,” vertel Bill (41). “Hy’t Giuliana se kuiltjies!” sê hy.

“Edward is Bill se oorlede pa se naam en my pa s’n ook. Duke beteken leier,” het Giuliana oor sy naam gesê.

“Haar moederlike instink het ingeskop, sy’s superma,” sê Bill. “Dit maak my tranerig as ek sien hoe sy met hom is.” Hy grap met haar oor sy mal daaroor is om Duke se doeke om te ruil. “Die klein goedjies maak my nou gelukkig! Ek is gelukkiger as wat ek ooit in my lewe was,” sê Giuliana.

Hulle wens al jare vir hierdie bondeltjie vreugde. Ná ‘n lang stryd teen infertiliteit is Giuliana met borskanker gediagnoseer. Sy het in Desember 2011 ‘n dubbele mastektomie gehad.

“Al die jare was die moeite werd,” vertel Giuliana. “Elke inspuiting, elke doktersbesoek… As jy eers daai baba in jou arms vashou, vergeet jy al die seer,” het sy gesê.

Lees die artikel by Life & Style

  • lettie

    Ek is so bly vir hulle, hulle is n lieflike paartjie en sal fantastiese ouers wees vir hom.

  • Truida

    Baie geluk julle. Dis die mooiste seuntjie.

  • suzette roux

    Ag pragtig, hulle verdien dit, sy is deur ‘n rowwe tyd die laaste tyd met haar gesondheid saam.

  • Antoinette Willemse

    Baie geluk! Niks is soos ‘n ouer se liefde vir sy kind.

  • Marieta

    Wys jou maar net die Here se wil sal geskied. Baie baie geluk Bill en Giuliana. Ek mis nie nie 1 episode nie.

  • Mubeen

    I have been in a long distance roistlenahip for over 2 years now. We like in different states, 2 hours apart. My children are grown but mommy duty never ends. His son is 13 and lives with him 1/2 the time. We have most of our weekends together and occasionally take vacation time from work to be together. I thought it was great for me because I didn’t want to get married or live with someone ever again. It’s not my cup of tea. I like having my own space and doing my own thing but I love being committed to one person. I want that emotional closeness. We don’t really go out a lot and do the dating things. We are more settled like a family already. I never thought I would find a man that agreed with my strange thoughts and demands of a roistlenahip but I did. He is everything I could have hoped for and more. He is very encouraging and supportive of all aspects. After reading this post it made me realize, I’m not the only one out there. I’m also thinking I could do this . I could marry him. I love him, we have had our up’s and down’s like any roistlenahip but our communication is strong and neither of us is willing to give up on this roistlenahip. We want the challenges to make us stronger. He’s a man I admire and respect, we share values and morals, strength and support . We don’t NEED one another. We chose to be together. We are each capable of supporting our homes and lifestyles . I think for us, it makes sense! Thank you all for your thoughts and comments. I enjoyed finding this. It has given me a different perspective. I also think I want to do another non-traditional thing I want to be the one to propose. Not yet, there’s no rush. It’s only been two years but if things continue this well; I definitely want him to be my husband! We’ve already verbalized our commitment. Why not show our family and friends how important and strong our love is.