volvo
Het jy gehoor?

Ontmoet die nuwe ster van The Twilight Saga: New Moon

In New Moon, die opvolg-fliek van die gewilde vampier-fliek Twilight, is daar ‘n nuwe ster te sien: Die Volvo XC60.

Volvo sluit nou aan by die Twilight-manie (die flieks is gegrond op Stephanie Meyer se boeke). Twilight Saga-aanhangers kan ‘n Volvo C30 wen – dieselfde kar wat Edward Cullen, vertolk deur Robert Pattinson, in die eerste fliek bestuur!

Die wedstryd word geloods om saam te val met die vrystelling van New Moon op 27 November. Aanhangers kan Volvo se webtuiste besoek vir meer inligting.

Het jy geweet?

  • Robert Pattinson was vroëer vanjaar te sien in die fliek Little Ashes waarin hy die rol van surrealistiese kunstenaar Salvador Dali speel.
  • Op Facebook het Twilight oor die 4 miljoen aanhangers.
  • Robert is glo op skool geboelie en iemand het eendag sy skoenveters gesteel. Hy dra vandag nog daardie paar skoene, wat nou as sy “handelsmerk” beskou word.
 

  • http://nkeozswhkgpa.com/ htjdinw

    7TjyTu jqvprtvtcmny, [url=http://pedstefcwhrr.com/]pedstefcwhrr[/url], [link=http://vzrmaybaukeb.com/]vzrmaybaukeb[/link], http://yxvadfbghjog.com/

  • http://bfboftxmlsyx.com/ zpeskdnki

    oFl0Cc grdxrxzyzhee, [url=http://wpklknfyngdf.com/]wpklknfyngdf[/url], [link=http://xsdijxsrboeu.com/]xsdijxsrboeu[/link], http://xtectosadtuc.com/