FOTO: Instgram @lasselom

FOTO: Instgram @lasselom

Het jy gehoor?

Ontmoet die ware Thor

Op die silwerdoek is Chris Hemsworth die magtige Thor. Maar nou kan hy opsy staan, want daar is ’n Thor wat regtig bestaan. Die 30-jarige Lasse L. Matberg het die internet aan die gons ná foto’s van sy Instagram soos ’n veldbrand versprei het. Hy is deel van die koninklike vloot van Noorweë en is nou as ’n moderne Viking gedoop.

Chris Hemsworth het al ons hart gesteel as Thor in die gelyknamige reeks Marvel-rolprente. Maar wag tot jy vir Lasse sien!

Thor Poster

Hier’s Lasse se Instagram

Missing this lil guy #junior #dogstagram #dogsofinstagram #menanddogs

A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

Have a nice #weekend #smilesmilesmile A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#norwegian #navy#utenalleerviingen #forsvaret ⚓️⚓️⚓️

A photo posted by Lasse L. Matberg(@lasselom) on

#santamonica #santamonicapier #sunset #nofilter A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#forsvaret #sjøforsvaret #verdtåforsvare av @juliakalvik

A photo posted by Lasse L. Matberg(@lasselom) on

#FOS ’16 #forsvaret #uniform #navy #beret #beard #manbun #manbunmonday by @juliakalvik A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#calmbeforethestorm A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

..and this is how a #quickfix looks like #messy #manbunmonday

A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#topbuntuesday > #manbunmonday #mbm #topknot #bun #bunlife #blackandwhite #themanclub #blackandwhiteisworththefight A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#sportsofficer #thesituation #eatclean #getlean #fitisthenewshit #diet #hardwork #painandgain #summer #nerja

A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

Lasse kry nou gereeld trouversoeke van sy volgers op Instagram.

Lees nou

Chanel val Kuba binne!

In Sirië bring musiek hoop

‘Carpool Karaoke’ – die 6 bestes