Het jy gehoor?

Ontmoet Lian Theo Winckler!

Waar kom Lian se naam vandaan?

“Lian is nie ‘n familienaam nie, maar is vir ons special,” sê Aletté-Johanni. Lian beteken Willow en die Skrifgedeelte wat daarmee gepaard gaan, is uit Jeremia 17:7 en 8. Dis op die swart bord in sy kamer geskryf. Sy tweede naam is Theo en is vernoem na Heinz se pa.

Só lyk sy babakamer

Geluk van SARIE!

Lian WincklerHeinz en Lian Winckler

  • Wilna Wegner

    Baie baie geluk weereens met so ‘n welgeskape geskenkie van ons Liewe Vader.

  • Debbie Walters

    Ag kyk net die klein ou engeltjie!

  • Roenel

    Baie geluk met die kleinding Heinz en Alette. Hy gaan nog groot vreugdes bring en julle die wereld deur nuwe oe laat sien. Ek weet want ek is besig om my eie twee seuns groot te maak.

  • Ina

    Hy is pragtig en baie geluk.

  • Baie baie geluk met die geboorte van julle seuntjie. Ons vertrou dat hu vir julle tonne vreugde en geluk sal bring. Ons hoop dat Lian baie van sy baba "cot" sal hou.

  • Ruan

    Wat ‘n mooi kind – nes albei sy Ouers!

  • hester

    Geniet julle kleinding hulle is baie kosbaar.

  • Vania Burger

    Baie geluk met die nuwe toevoeging tot jul familie. Hy is te pragtig!! Geniet elke oomblik van hom, hulle raak so vinnig groot!!!

  • Ria van Dyk

    Baie geluk julle 2!!! Wonderlike geskenk van God!! Geniet hom – onthou net altyd dat ons kinders aan ons geleen word!!!

  • thea meyer

    Baie geluk met die kleinman se geboorte. blessings. thea meyer – new zeeland