FOTO: Facebook Netball South Africa

FOTO: Facebook Netball South Africa

Het jy gehoor?

Ontmoet ons Proteas op die netbalbaan

Die Wêreldbeker-netbaltoernooi skop môre in Australië af en die 12 vroue wat SA vertoonwoordig is reg vir aksie!

Ontmoet die 12 spelers in die span:

Maryka “Maryks” Holtzhausen, 28, (kaptein) van Kempton Park

Hulpdoel en aanvallende vleuel

SPAR Protea Player Profile: Maryka Holtzhausen

South Africa’s captain has an undoubted love for the game! Maryka what…

Posted by Netball South Africa on Thursday, August 6, 2015

Volg Maryka op Instagram:

The time is NOW!! #netballworldcup #seeyouinsydney @mostertkarlaa @erinburger @rochellelawson92 @lenizep2

A photo posted by Maryka Holtzhausen (@maryka_holtzhausen) on

Bongiwe “Boh” Msomi, 27, van Durban

Senter en aanvallende vleuel

Lenize “Lin” Potgieter, 21, van Pretoria

Doel

Erin “Errie” Burger, 28, van Gauteng

Senter en aanvallende vleuel

Precious “Preshy” Mthembu, 31, van Durban

Verdedigende vleuel

Lindie “Lindels” Lombard, 25, van Pretoria

Hulpdoel, aanvallende vleuel

Roaming the streets of Olympic Park. #lunch #teammates #proteasvtheworld A photo posted by Lindie Lombard (@liinds_l) on

Izette Lubbe, 23, van Gauteng

Senter, aanvallende vleuel

#happyhour #sonsakamper #waaaarm #sonseesandbrand

A photo posted by Izette Lubbe (@zettie_lubbe) on

Rochelle “Rottie” Lawson, 23, van Kaapstad

Hulpverdediger, verdedigende vleuel

Karla Mostert, 25, van Vrystaat 

Hulpverdediger en verdedigende vleuel


Adele “Della” Niemand, 30, van Bloemfontein

Verdediger en hulpverdediger

Phumza “Pumie” Maweni, 30, van die Oos-Kaap

Verdediger, hulpverdediger

Elsunet “Kiekie” du Plessis, 28 van Heidelberg, Gauteng

Doel en hulpdoel

Dít is die span wat teen Malawi in hul eerste toets te staan kom. Dié wedstryd word môre om 04:50 regstreeks op SuperSport 4 uitgesaai met die hoogtepunte om 12:05. Volg @Netball_SA op Twitter vir meer nuus.

CH4YR3SWoAAR8Gh

Ons hou duim vas!