Gwen Stefani. Foto: Jason Merrit/Getty Images

Gwen Stefani. Foto: Jason Merrit/Getty Images

Het jy gehoor?

Op die rooitapyt by die Amerikaanse musiek-toekennings

Die jaarlikse Amerikaanse musiektoekennings het gisteraand in Los Angeles plaasgevind, berig Entertainment Tonight.

Die musieksterre het behoorlik uitgehaal en gewys op die rooitapyt én die koppe laat draai – vir die regte én verkeerde redes.

Gwen Stefani

Kendall Jenner

Rebel Wilson

Gigi Hadid

Demi Lovato

Carrie Underwood

Selena Gomez

Giuliana Rancic

Hannah Davis

Olivia Holt

Klik HIER vir ’n volledige lys van die wenners.