FOTO 1
Het jy gehoor?

Opwindende nuus oor Vir Altyd

Die akteur Ivan Botha wil graag die volgende boodskap met jou deel oor Vir Altyd die nuutste fliek wat hy en Donnalee Roberts saam maak. 


Ons kan skaars wag om dit te sien! Hou SARIE.com dop!

Vir altyd sal op 12 Februarie 2016 landwyd begin draai en SARIE tree as trotse mediavennoot op.

Lees ook