sr0711oscar01xrz2_credit_phyllis_green
Het jy gehoor?

Oscar Pistorius soos jy hom nog nooit gesien het nie

Volgens Nike is Oscar moeg daarvoor om oor sy bene te gesels, hy wil praat oor die volgende wedloop, die atletiekbaan waar hy in beheer is…  daar waar die ander sewe atlete net sy gaste is. Hulle hoor sy lemme van agter aankom en sien hom voor hulle klaarmaak.

Die atletiekbaan is ‘n metafoor vir sy lewe, hy hardloop oor die wenstreep in die geskiedenisboeke in.

Kyk die inspirerende video van Oscar vir Nike:

  • Amelia Ireton

    Brilliant video interview :)

  • Melanie Fortuin-Durr

    Jirrie die man is mooi. En ek het nog nie eens die video gekyk nie. Hy is INSPIREREND!

  • M. Prinsloo

    Love it! Go Oscar.

  • Retha

    Ongelooflk! Sou sy ouers ooit kon dink dat daar so ‘n blink toekoms voorle vir hul kind na sy terugslae? Hy is waarlik ‘n inspirasie! Welgedaan!

  • Monica Visagie

    Oscar Pistorius is ‘n rolmodel sonder weerga. As ‘n Suid Afrikaner in die buiteland ,waar ons net goeie dinge van hom hoor in die plaaslike pers,swel ek behoorlik van trots oor hierdie pragtige Suid Afrikaner! Sy ma het beslis haar storie geken!