Oscar in die Februarie 2013-uitgawe van SARIE
FOTO Leana Clunies-Ross

Oscar in die Februarie 2013-uitgawe van SARIE FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Oscar Pistorius twiet voor uitspraak

Oscar Pistorius en die res van die wêreld wag om te hoor wat regter Masipa op 11 September gaan beslis.

Ná maande in die hof gaan regter Masipa volgende maand sê wat haar beslissing is. Oscar was tydens die verhoor taamlik stil op sosiale media, maar het homself dié naweek tot Twitter gewend om sy ondersteuners te bedank.

Oscar se oom, Arnold, het ook vroeër die afgelope Saterdag dié getwiet, waarna Oscar hom re-twiet het.

Intussen het Oscar vandag dié bemoedigende aanhalings aan sy sowat 365 000 volgers getwiet.

Nóg oor Oscar op SARIE.com