FOTO: Richard Harbaugh / ©A.M.P.A.S..jpg

FOTO: Richard Harbaugh / ©A.M.P.A.S..jpg

Het jy gehoor?

Oscars: Húlle is benoem

Almal het lank gewag, maar uiteindelik weet ons wie benoem is! Vanjaar is ons vas oortuig dat Leonardo DiCaprio gaan wen.

Twee van die groot verrassings is die benoemings vir Rachel McAdams (Spotlight) en Tom Hardy (The Revenant).

Beste akteur

Leonardo DiCaprio vir The Revenant

Michael Fassbender vir Steve Jobs

Eddie Redmayne vir The Danish Girl

Bryan Cranston vir Trumbo

Matt Damon vir The Martian

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Beste aktrise

Brie Larson vir Room

Cate Blanchett vir Carol

Saoirse Ronan vir Brooklyn

Jennifer Lawrence vir Joy

Charlotte Rampling vir 45 years

Beste ondersteunende akteur

Christian Bale vir The Big Short

Mark Ruffalo vir Spotlight

Sylvester Stallone vir Creed

Mark Rylance vir Bridge of Spies

Tom Hardy vir The Revenant

 

Beste ondersteunende aktrise

Kate Winslet vir Steve Jobs

Rooney Mara vir Carol

Jennifer Jason Leigh vir The Hateful Eight

Alicia Vikander vir The Danish Girl

Rachel McAdams vir Spotlight

 

Beste regisseur

Tom McCarthy vir Spotlight

George Miller vir Mad Max: Fury Road

Alejandro González Iñárritu vir The Revenant

Adam McKay vir The Big Short

Lenny Abrahamson  vir Room

12241714_1698425700399958_3163847003831661335_n

Beste rolprent

Spotlight

The Revenant

The Martian

Mad Max: Fury Road

Brooklyn

The Big Short

Bridge of Spies

Room

1797399_899614733494367_4641199234386350181_n