Het jy gehoor?

Oud 7de Laner in Emmy-bekroonde vervaardiger se nuwe fliek

Neil Sandilands en Stephanie Schildknecht speel die hoofrolle en die fliek word hoofsaaklik by die Aloe Ridge-wildsplaas 40 km buite Johannesburg verfilm.

Twee van die spanlede van die bekroonde Tsotsi-fliek, Lance Gewer en Megan Gil, is ook aanboord. Die bekroonde kostuum-ontwerper Rui Phillipe sal sy talente ook inspan.

Die storie
Toe Yasmin wakkerword ná ‘n trans-partytjie in die Afrika-bos, kom sy agter haar suster, Angie, is weg. ‘n Afrika-man genaamd Jules bied hulp aan om Angie op te spoor. Die spoor lei hul toe na ‘n afgeleë plaashuis waar die ene Frank bly. Hy is ‘n beeldhouer/reeksmoordenaar en hier begin die drama.

  • SUSAN

    AANHOUER WEN REGARDT!!!! BAIE GELUK!!!