barbie
Het jy gehoor?

OULIKE VIDEO: Barbie help meisies droom

’n Nuwe Barbie-advertensie wys die mag van verbeelding en hoe meisies eendag enigiets van ’n veearts tot ’n akademikus kan word. 

In die verlede is die vervaardigers van Barbie en ander poppe daarvan beskuldig dat hulle stereotipes van vroue en ’n slegte liggaamsbeeld bevorder, maar hulle is duidelik in die proses om dié beeld te verander.

Kyk hier na die inspirerende video wat al meer as 4 miljoen keer gekyk is

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting