FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

Het jy gehoor?

Oulike Video: Minki van der Westhuizen se Katerien is twee

Die glanspersoonlikheid Minki van der Westhuizen se oudste dogter, Katerien, het verlede week haar tweede verjaardag gevier. 

FOTO: Instagram ernstjoubert

FOTO: Instagram ernstjoubert

“Jy is manjefiek, Katerien! Baie geluk aan ons liefling dogtertjie!” het Minki op sosiale media geskryf. Sy het ook dié skattige video met haar duisende Instagram-volgelinge gedeel, om die spesiale dag te vier.

Minki en haar man, die rugbyspeler Ernst Joubert, is in 2012 getroud. Nog ’n dogtertjie, Elise, is uit dié huwelik gebore.

Verlede maand het Minki en haar hele gesin vakansie in Spanje gehou.

FOTO: Instagram ernstjoubert

FOTO: Instagram ernstjoubert

Lees ook