FOTO: Instagram  @gisele

FOTO: Instagram @gisele

Het jy gehoor?

OULIKSTE FOTO’S: Dié 11 bekendes se babas weet van eet

Dié 11 foto’s wat bekendes van hul kinders met vuil bekkies op sosiale media gedeel het, is te oulik vir woorde.

Elizma Theron se dogtertjie, Eli-zé, geniet haar roomys terdeë.

Arno Jordaan se Milan hou baie van melkskommel.

Karlien van Jaarsveld se tweeling het vet pret met hul eerste verjaardagkoek!

Roomyskoek is die beste!!!! #mammasebeddegoed

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Minki van der Westhuizen se Elise is duidelik mal oor spaghetti.

Spaghetti #elisehartjie A photo posted by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on


Sorina Erasmus se klein Braambossie geniet dié skyf waatlemoen.

Vandag is ons seuntjie-lief 9 maande oud. Braambossie, jy is só ‘n ongelooflike blessing op ons lewenspad. My LIEFDE vir jou is in onbeskryflike oorvloed

Posted by Sorina aka Flooze Fan Page on Wednesday, January 14, 2015

Dié klein Wincklertjie, Heinz en Aletté se jongste, Reuben, eet sommer enigiets wat voorkom, selfs die seesand.

Lee-Ann Liebenberg se Gabriella lyk te oulik in dié gesinsfoto met haar vuil mondjie.

@nickyvanderwalt

A photo posted by *Lee-Ann Liebenberg (@leeann_liebenberg) on

Hilary Duff se seuntjie, Luca, druk sommer sy hele gesig in die bak!

. A photo posted by Hilary Duff (@hilaryduff) on


Gisele Bündchen se dogtertjie, Vivian, is net so gesondheidsbewus soos haar ma.

Green juice lover! Fã de suco verde!

A photo posted by Gisele Bündchen (@gisele) on

Jakkie Louw se seuntjie het ’n “borrelende” persoonlikheid.

Kim Kardashian se dogter, North West, is beslis ’n sjokolis.

After…

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on


Lees ook