FOTO: Instagram sueduminy

FOTO: Instagram sueduminy

Het jy gehoor?

OULIKSTE FOTO’S: Die drie Protea-babas in krieketklere

Vroeër vanjaar het drie van ons nasionale krieketspelers, AB de Villiers, JP Duminy en Morné Morkel, vir die eerste keer pa geword.

Hul vroue, Danielle, Sue en Roz, deel graag oulike foto’s van die pienkvoete op sosiale media, en onlangs was al drie van hulle sáám op foto’s. Asof dit nie ougat genoeg is nie, het die babas, AB, Isabella en Arias Flynn, krieketklere met hul bekende pa’s se nommers op hul rug aangehad.

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Hul pragtige ma’s het tydens hul swangerskappe dié foto geneem van hul baba-magies. Van links is Roz, Danielle en Sue.

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Te oulik!

Lees ook