FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

Oulikste Hollywood-paartjie: Channing en Jenna

In Hollywood hou die meeste verhoudings en huwelike nie lank nie. Kyk nou maar vir Brad Pitt en Angelina Jolie, Diane Kruger en Joshua Jackson, Drew Barrymore en Will Kopelman. Maar tot ons verbasing is daar tog verhoudings wat die toets van die tyd slaag, lees meer hier.

Die akteurs Channing Tatum en Jenna Dewan Tatum is wragies ’n oulike paartjie! Die twee het mekaar in 2005 op die stel van die dansfliek Step Up ontmoet. Kort daarna het hulle begin uitgaan. In 2008 het hulle verloof geraak en in 2009 het die tweetjies getrou. Hul dogtertjie, Everly Elizabeth Maiselle Tatum, is in 2013 gebore.

Dis duidelik dat Channing ná al die jare steeds verlief is op sy vrou. In 2015 het hy die volgende aan Vanity Fair gesê:

“Sy’s ’n vegter. ’n Superma. ’n Mens kan dit doodeenvoudig nie anderste sê nie. Sy is dit elke liewe dag.”

En op Instagram bewonder hy haar gereeld:

I took this just days after jenna and I (mostly jenna) brought our little girl into the world. I’ve taken many like it over the past 3 years but this is one of my favorites. She was so tired. Haha. But she has such deep strength and other worldly grace. Watching her in those first days transform into a mother was life changing. She was every bit the beautiful, sexy, funny, flawed creature I fell in love with. But the prism turned and showed a whole new light that I had no idea existed, the light of a mothers love. Thank you for that baby. Saw this quote today –” The most important thing a father can do for his children is to love their mother. Theodore Hesburgh” there are a lot of important things in being a father. Who knows what the most important thing is? All I know is that in my case this is pretty high on my list. Love you cake!

A photo posted by Channing Tatum (@channingtatum) on

Kyk net hul oulike oomblikke:

Lees nou

Dié Hollywood-paartjies is al vir jare saam

Hollywood-paartjies uit die verlede