fireshot_capture_036_photos_of_owen_wilson_www_imdb_com_media_rm192513024_nm0005562
Het jy gehoor?

Owen Wilson gaan pa word

Hulle is tans in Hawaii waar die baba gebore gaan word – en so natuurlik as moontlik.

Die paartjie is net meer as ’n jaar saam. Dit is Owen se eersteling en hy is baie gelukkig oor die vooruitsigte op ‘n pienkvoet.

Die akteur is bekend vir flieks soos Shanghai Noon, The Royal Tenenbaums, You, me and Dupree. Sy jongste (2010) is Little Fockers.