Het jy gehoor?

Kabelo sing

Sewe is ’n belangrike syfer in die lewe van Sekoati Tsubane, oftewel die kelner Kabelo in die gewilde SABC2-sepie 7de Laan. 777, sy CD met ’n mengsel van kwaito, house en popmusiek, word in Maart uitgereik. Vanwaar al die 7’s? Wel, die album is in…

Lees verder
Het jy gehoor?

Mamma Mia!

Die Griekse eiland Skopelos is nou Mamma Mia!-eiland, vertel ene Katrina – wat SA in Desember besoek het en self ‘n huis op die eiland het. Toeriste bespreek glo aaneen Mamma Mia!-toere na al die plekke waar die rolprent geskiet is: Kastani-strand,…

Lees verder