FOTO Instagram / @parishilton

FOTO Instagram / @parishilton

Het jy gehoor?

Paris Hilton kry hondjie van R115 000

Paris Hilton is nou maar net lief vir ’n chihuahua. 

Sy het haar nuwe handsakversiering op sosiale media gedeel. Dié miniatuur-chihuahua het vir Paris $8 000 (sowat R115 000) gekos. Die dingetjie is nog naamloos, maar het reeds talle harte in die kuberruim gesteel.

Só ’n chihuahua weeg gewoontlik 1.36 kg en dit beteken Paris moet R84 558 per kilogram betaal.

Meet the newest member to the @HiltonPets family.What should I name this lil cutie?

A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on

#MagicalKisses with my lil #LoveBug

A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on

Thank you @TeaCupPuppyParadise! So in love with my new baby girl! A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on

Haar bekendste chihuahua, Tinkerbell, is verlede jaar in die ouderdom van 14 jaar oorlede. Paris het die nuus op haar Instagram-blad gedeel en meer as 56 000 mense het hul ondersteuning gewys deur dit te like.

Tinkerbell het gereeld saam met Paris op die rooi tapyt verskyn en was ook deel van haar realitietsreeks saam met Nicole Richie, The Simple Life.

Where our journey began… #TheSimpleLife #FirstDogRealityStar #RIPTinkerbell

A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on

Lees nou

Trourok gaan viral

Jy sal nie glo watter bekendes ‘sir’ is nie

Tweede kinderboek uit die pen van Milan Murray