Het jy gehoor?

Paris Hilton nóú ‘n brunet?

Sy vra die vraag: Do you guys like me as a blonde or brunette?” Sy het ná haar onlangse vakansie in Suid-Afrika vir die Wêreldbeker saam met haar suster, Nicky, in Parys, Frankryk aangekom en met ‘n donker pruik die papparazzi tydens ‘n inkopie-sessie probeer ontduik. Chanel is duidelik een haar gunstelinge – “Had so much fun shopping at Chanel today. Bought so many beautiful things! Karl Lagerfeld is Amazing!”

Sy’t gisteroggend (15 Julie) ook ‘n fotosessie op ‘n weelderige seiljag gehad.

VERKIES JY HAAR AS ‘N BRUNETTE OF ‘N BLONDINE? Hoeveel sterre gee jy elke haarkleur?

Paris as &aposn donkerkopParis: oorspronklik &aposn blondine

  • Christelle

    Paris looks so much better with her darker hair.

  • Jolene

    Baie beter donker hare!

  • mjd2J7 ruuzgawxfnhs, [url=http://wopmhbchmcrx.com/]wopmhbchmcrx[/url], [link=http://sdxcchrsfleb.com/]sdxcchrsfleb[/link], http://bentqjimpsmr.com/