Paris Hilton
Het jy gehoor?

Paris Hilton se celeb-hond, Tinkerbell is dood

Dié bekende chihuahua is op 14 aan natuurlike oorskae dood.

Paris het die nuus op haar Instagram-blad gedeel en meer as 56 000 mense het hul ondersteuning gewys deur dit te like.

Tinkerbell het gereeld saam met Paris op die rooi-tapyt verksyn en was ook deel van haar realitietsreeks saam met Nicole Richie, The Simple Life.

Where our journey began… #TheSimpleLife #FirstDogRealityStar #RIPTinkerbell A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on