Ballet-19-Edit
Het jy gehoor?

Celeb-kinders verjaar & nóg partytjie-idees

Wat is verjaardae sonder koek? Emo Adams en Michelle Gildenhuys se eersteling, Kadar Zayn, het hierdie week sy eerste verjaardagkersie uitgeblaas! 

Die Jou show-aanbieder het dié foto op sosiale media gedeel waar hy sy seun gelukwens. Hy sê ook hoe lief hy en sy vrou vir klein Kadar is en watter groot seëning hy in hul lewe is.

A photo posted by emo adams (@emo_adams) on

Hier is ’n paar idees vir partytjie-lekkernye uit die 2015-uitgawe van SARIE partytjie.

n Monster-koek vir Kadar

20150526-591A3015-Edit

FOTO Donna Lewis

Kry die resep vir sponskoek HIER.

Nog ’n bekende, die model en nuwe Boer soek ’n vrou-aanbieder Minki van der Westhuizen, se oudste dogtertjie, Katerien, het onlangs drie jaar oud geword. Kyk hierdie foto wat Minki op haar sosiale media gedeel het van klein Katerien met haar swart tutu en haar drie verjaardagkersies.

’n Meringue-toring vir Katerien

Ballet-19-Edit

FOTO Donna Lewis

Kry die resep vir amandel-meringues HIER.

En hoe oulik is die rugbyspeler Victor Matfield en sy vrou, Monja, se jongste dogtertjie, Tasmin, hier op haar tweede verjaardag!

 

Klapperys vir Tasmin

Inkleur_Party-27

FOTO Donna Lewis

Kry die resep vir klapperys HIER.

Die model Lee-Ann Liebenberg se klein Gabriella het ook haar tweede verjaardag gevier!

Happy 2nd Birthday Princess Bella Boo! Thank you to our very special friends who celebrated with us!you all!

A photo posted by Lee-Ann Liebenberg (@lee_ann_liebenberg) on

Lees nou

Ratanga Junction, Kaapstad

Eet sjokolade sonder skuldgevoel

Snow World, Kaapstad