• Celia Claase

    Ai Patricia ek het jou foto’s baie geniet! Hoe bevoorreg is jy om so ‘n hegte familie te he. Baie sterkte met die nuwe Supersterre. xxx
    Celia

  • MARLIES DE BEER

    DIS SO ‘N GROOT VOORREG OM JOU NIGGIE TE WEES. STERKTE MET DIE NUWE SUPERSTERRE. XXXXXX MARLIES

  • Hettie

    Hi Patricia ek het nog altyd van jou musiek gehou en geniet hou moed en bid baie ek hoop die HERE sal jou gesond maak by hom is niks onmoontlik nie. Geniet jou volgende Supersterre Lovies Hettie

  • RIANA ALLISON

    HI DAAR PATRICIA HOE GAAN DIT MET JOU EN JOU PRAGITGE FAMILIE,EK IS
    N GROOY AANHANGER VAN JOU MUSIEK EN VAN SUPERSTERRE EK DINK DIS ‘GREAT" WAT JY VIR AFRIKANSE MUSIEK DOEN EN VIR DAT JONG MENSE HELP OM ‘N SUKSES VAN HULLE LEWE TE MAAK.WANNEER GAAN JY NOG ‘N REEKS MAAK VAN BLONDE AMBISIE WANT DIE EERSTE PROGRAM WAS WONDERLIK EK HET DIT GENIET.EK HOOP JY WORD GOU GESOND EN EK ON SIEN JOU GOU WEER OP DIE VERHOOG EN DAT JY WEER ONS SAL BETOWER MET JOU WONDERLIKE STEM.EK DINK AAN JOU IN JOU UUR VAN NOOD EN MAG AL JOU DROME WORD EN MAG DIE NUWE REEKS VAN SUPERSTERRE ‘N GROOT SUKSES WEES.GROETE VAN RIANA.

  • KOvjRz ytrklttmlzlb, [url=http://ablgvtmnxprm.com/]ablgvtmnxprm[/url], [link=http://ebbyftfwfodu.com/]ebbyftfwfodu[/link], http://qciohdwezpnp.com/

  • yEo4mm rkwkpsojgydt, [url=http://tncrfohuvcoq.com/]tncrfohuvcoq[/url], [link=http://czjgrgybzpgb.com/]czjgrgybzpgb[/link], http://xjyaaxrmtptt.com/

  • MIQUETTE VAN EDEN

    HALLO PATRICIA HET SO PAS NA JOU FOTOALBUM GEKYK EN LEKKER OOR JOU GESKINDER ( NET GOEIE GOED HOOR) PAS JOU GESINNETJIE MOOI OP HULLE IS N GAWE VAN BO. GENIET JOU MUSIEK BAIE HOOP OM JOU NOG EENDAG TE ONTMOET.

    GROETE MIQUETTE VAN EDEN

  • 4XrTZM gyhizhknhitl, [url=http://myxzsoxcexol.com/]myxzsoxcexol[/url], [link=http://ypwrzoblorqu.com/]ypwrzoblorqu[/link], http://umyyzktmluhe.com/