josh hartnett
Het jy gehoor?

Pearl Harbour-ster gaan pa word

Volgens Hello! verwag die Pearl Harbour-akteur Josh Hartnett en sy meisie, die model Tamsin Egerton, hul eersteling. 

Daily Mail berig dat dié twee sedert 2012 ʼn paartjie is. Josh en Tamsin het op die stel van die film The Lovers ontmoet. Hul albei is in dié fliek te sien.

Josh is ook te sien in Black Hawk Down en Lucky Number Slevin.

Bronne: Hello! en Daily Mail

Lees ook: