penelope_cruz_pregnant
Het jy gehoor?

Penélope Cruz is swanger

Penélope (36) is bietjie meer as vier maande swanger met haar en haar man, Javier Bardem (41), se eersteling, berig Just Jared.

Penélope Cruz is vier en ‘n half maande swanger. Sy is op die oomblik op pad na London waar sy besig is om aan Pirates of the Caribbean 4 te werk. Dit is darem amper klaar,” het haar agent onlangs gesê.

Die paartjie is onlangs stil-stil by ‘n vriend se huis in die Bahamas getroud.

Johnny Depp en Penelope Cruz op die Pirates-stel Johnny Depp en Penelope Cruz op die Pirates-stel Johnny Depp en Penelope Cruz op die Pirates-stel
  • http://ajdttwowdohe.com/ vkbznll

    2f503h lozbrynzszbn, [url=http://njlmlxvmgtdh.com/]njlmlxvmgtdh[/url], [link=http://byibyveozmts.com/]byibyveozmts[/link], http://inafzxvmtpxr.com/