FOTO Instagram / @pharell

FOTO Instagram / @pharell

Het jy gehoor?

Pharrell Williams verwelkom drieling

Die Amerikaanse sanger Pharrell Williams en sy vrou, Helen Lasichanh, gaan nou doeke omruil vir die eerste span. Ja, die paartjie het uiteindelik hul drieling in die wêreld verwelkom! 

’n Woordvoerder vir Pharrell het die nuus aan CNN bevestig. Pharrell en Helen is in 2013 getroud en het reeds ’n vyfjarige seuntjie, Rocket.

THE GRAMMY AWARDS

A photo posted by Pharrell Williams (@pharrell) on

Dis nie ál pienkvoet-nuus nie …

Verlede Vrydag het die Suid-Afrikaanse glanspaartjie Elana Afrika en Ian Bredenkamp hul tweede dogtertjie verwelkom.

 

Earlier than expected. We are proud parents of another girl ! And she is gorgeous. Thank you for your support and prayers xxx

 

A photo posted by Elana Afrika-Bredenkamp (@elanaafrika) on

Lees nou

Jou rompe gaan nou ‘kaal’ wees

Almal kan goed wees in wiskunde – hip-hop en rap net!

FOTO’s: Ilzé Saunders trou amper!