Klein Pierre, Juanné en Pierre Spies
FOTO: Phyllis Green

Klein Pierre, Juanné en Pierre Spies FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Pierre Spies deel sy foto-album

My ma, Deirdre, soen my toe ek een dag oud is

Ma Deidre en ek 1 dag oud

3 maande oud

3 maande oud

Ekke (6 maande) by susters Johanni (6) en Steffani (3), Kersfees '85

Ekke (6 maande) by Johanni (6) en Stefanni (3), Kersfees 1985

Op Kampsbaai se strand in 1989Haasbek in graad 1, Laerskool Pretoria-Oos

Op Kampsbaai se strand; Haasbek in graad 1

Gesinsfoto in 1989 - Johanni (links agter), pa Pierre, Steffani (voor) op ma Deirdre se skoot en ek.In matriek aan die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria

Gesinsfoto 1989 saam met ma Deirdre en pa Pierre; In matriek aan Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria.

Ek en Juanné in Parys, Frankryk, by die Wêreldbeker-eindstryd in 2007, toe ek nie kon speel nieOns troudag in Desember 2008

Ek en Juanné in Parys, Frankryk (2007), toe ek nie in die eindstryd kon speel nie; Ons troudag (2008)Saam met vriende op pad plaas toe ná my kniebesering in 2006

Saam met vriende op pad plaas toe ná ‘n kniebesering (2006)

Lekker kuier saam met vriende op die Diemersfontein-wynlandgoed naby Durbanville

Lekker kuier saam met vriende op Diemersfontein-landgoed naby Durbanville

  • Priscillan

    sjoe hy bly my held op die veld

  • Karen

    dan dink Victoria Beckham sy is oulik!

  • bekkie

    Jy’t n baie mooi Ma Pierre,sien van waar jy jou skoonheid kry….

  • Chris Ras

    Pragtige fotos
    Nêrens op die fotos staan glase of drankbottels rond nie.
    Ons is trots op julle skerpgoed(Spiese)
    Voorbeeld vir die jeug!

  • Karin Spies Swanepoel

    Hi Neef, En dit is maar net te duidelik waar klein Pierre sy looks kry. Hy trek ongelooflik baie na jou!! Amazing hoe die Here ons geskape het met die bloedlyne wat soooooo belangrik is….Klein Pierre gaan ook nog eendag BRUL op LOFTUS!!!!!
    Trots op jou!

    Xx

  • Bel

    Awesome! Dis nie die afwesigheid van sonde nie, maar die teenwoordigheid van GOD!!! Goeie voorbeeld vir almal…

  • MOEDERTJIE

    WAT `N PRAGTIGE GESEëNDE FAMILIE!
    JA, GEEN DRANKBOTTELS EN GLASE VOL DRANK
    OP DIE FOTOS SAAM MET VRIENDE NIE!
    JULLE IS WERKLIK `N INSPIRASIE VIR OUD EN JONK!

  • Annette

    Julle is ‘n pragtige gesin en jys ‘n voorbeeld vir baie jong mense. Ons kom uit dieselfde era as pa Pierre en onthou sy rugby dae en jys ‘n yster, Ons het 4 dogters en ek sou wat wou gee vir so seun of skoonseun !!!!

  • ben

    zonkie lyk maar in die foto

  • Scotty Smit

    Kan nie verstaan, die absolute mag wat die media vertoonkas vir mense se Ego’s gedoen het nie… Was Pierre maar slegs soos ‘n "Micheal Jones" (ice man) wat sy nederigheid en media skuheid betref… ‘n Groot held loop nie met daardie "wife beaters" frokkie om boarms te wys nie. Hierdie is tiperend van ‘n Skouperd.. onder die vaandel van nederigheid. Ek hoop van harte dat ons nie binnekort weer ‘n "panty" of twee van ‘n paar vrouens sien waai na een laat aand of op een of ander rugby toer nie, Koning Dawid kon homself nie beheer nie en nog minder Koning Salomo, maar koning Pierre sal?…

  • Walter

    Walter

    Die skraler Pierre Spies was darem maar vlymskerp en vinnig,die ekstra spiermassa het die klong maar bra stadig gemaak .Ai ouens ,wat vang julle aan met die oppompery?

  • poena

    Mooi my ou maat en wat nou van die Bulle gaan jy weer speel of hoe ??????