pierre_boek
Het jy gehoor?

Pierre Spies se seun gebore – FOTO

Boodskappe op Pierre Spies se Twitter-blad:

“So the Birth of Little Pierre came 1 day earlier-biggest miracle in life-left me speachless & in awe! thankfull 2 God both him+wife are healthy”

“Thanks for all the msg’s for our boy! the most amazing experience i’ve ever had.#miracleoflife #praiseGod”

Klein Pierre Spies

  • Delien Bothma

    Pragtig! Nog een van God se wonderwerkies!!!
    Baie geluk!!!

  • Veronica

    Veels geluk Pierre & Juanne. Dis die GROOTSTE geskenk wat die Here aan ons kan gee. My man en ek het Vrydag, 6 Januarie 2012, die trotse grootouers van ‘n pragtige baba dogtertjie geword. Sy’s pragtig!!! So glo ek klein Pierre vir julle is. GENIET ELKE OOMBLIK!!!!!

  • Magriet Meiring

    Klein Pierre se arm lyk sterk, ja hy sal net soos Pa en Oupa die bolle kan speel. Mooi

  • Denise

    Geluk Peirre en Juannè,
    Mag klein Pierre net vir julle ‘n bron van vreugde en genot wees. Kan sien hy is klaar ‘n klein bulletjie.
    God seen julle met ‘n wonderlikke geskenk, geniet hom.
    Groete
    Denise

  • Tresa Peo

    Baie geluk mag hy vir julle groot vreugde en plesier bring, n groot geskenk uit die hand van die Here.