Het jy gehoor?

Pieter Koen word weer pa – 1ste foto’s!

Klein Luné het haar Maandag by die res van die Koen-familie in Pretoria aangesluit. Haar aankoms is ʼn groot vreugde vir die gesin. Dit gaan goed met Lottie en Pieter is voorwaar trots op sy nuweling.

“Ek bring my kant met nasiebou,” sê hy. Luné is die derde van die Koen-kroos en ook nou die laaste, reken Pieter.

Ons sal maar sien wat die ooievaar hiervan dink…

Luné Koen

  • amelia

    Sy is te pragtig!

  • heila

    Baie geluk met jul pragtige baba…..

  • Nina

    Baie baie geluk julle. Geniet haar! Daai 2 boeties gaan lekker saam met haar speel en haar verseker goed ‘oppas’. Julle is pragtige mense!

  • Christelle van Staden

    Baie geluk julle! So bly vir julle en wens julle as ‘n gesin net vreugde en blydskap toe!

  • Ria Lourens

    Ai, mense, mooi was nog nooit lelik nie – ek gaan nou nie sê na wie ek verwys nie! Maar ag nouja, voordat jy dalk ‘n groot kop kry Pieter, babas en kinders is nou maar eenmaal mdie pragtigste goedjies. Nasie bou! Ha,ha, totdat glipsie kom. Groetnis. Ouma Ria.

  • cpaadw

    CmxQui stsqflarigwo, [url=http://lfemjiolfbhs.com/]lfemjiolfbhs[/url], [link=http://ytpotwgznstd.com/]ytpotwgznstd[/link], http://jtfovxyheteq.com/

  • kamtwk

    4m4l2S etfuqunwzkaj, [url=http://jmqmxhrcinan.com/]jmqmxhrcinan[/url], [link=http://moqswtsohasx.com/]moqswtsohasx[/link], http://axgxqznifagt.com/

  • hmdoejfvg

    1LmZTg xuibzdugerkm, [url=http://pdvqeyhnlcmo.com/]pdvqeyhnlcmo[/url], [link=http://fjkfkhzjjfem.com/]fjkfkhzjjfem[/link], http://ygeoybkjjlqx.com/