FOTO Instagram @pink

Het jy gehoor?

Pink en Grey’s Anatomy se Ellen Pompeo se feestydbabas

Die sangeres Pink en aktrise Ellen Pompeo het gedurende die feestyd hul gesinne uitgebrei.

Ellen se eerste seun

Ellen en haar musiekvervaardigerman Chris Ivery het hul derde kind verwelkom, Eli Christopher.

Eli Christopher Chris Ivery just fell a notch.. I’ve got a new guy

A photo posted by Ellen Pompeo (@ellenpompeo) on

     
  
Nou is Chris nie meer die enigste haan onder die henne in die huis met Ellen en hul twee dogters Sienna May (2) en Stella Luna (7) nie. 

Thank you @hillaryclinton for showing my daughters they are capable of anything #imwithher A photo posted by Ellen Pompeo (@ellenpompeo) on

 

Pink se Jameson

Pink het eers in November bekend gemaak dat sy swanger is, maar het nie lank gewag voordat sy haar nuweling aan die wêreld bekend stel nie. Sy het dié foto van Jameson Moon Hart op Instagram gedeel.

Jameson Moon Hart 12.26.16

A photo posted by P!NK (@pink) on

 

Jameson het reeds ’n ouer sussie, die 5-jarige Willow Sage Hart. 

Surprise! A photo posted by P!NK (@pink) on

Lees nou

2016: ’n jaar vol babas vir plaaslike celebs

Babas by die dosyne – Springbok, koninklike én akteur

Dié babanaam gewild onder die celebs