toystory1
Het jy gehoor?

Disney-prente vir 12 Oscars benoem; Pirates 4 se lokprent vrygestel

Toy Story 3 is vir 5 Oscars benoem, waaronder die benoeming vir beste fliek, Alice in Wonderland is vir 3 beeldjies benoem, en Day & Night, Tangled, The Tempest en Tron: Legacy het elk een benoeming ontvang.

Dit is maar die derde keer in die geskiedenis van die Oscars dat ‘n animasie-fliek in die kategorie beste fliek benoem word. Die enigste ander animasieflieks wat dit tot dusver kon regkry, was Beauty and the Beast (1991) en Up (2009).

Die Toy Story-trilogie se Oscar-benoemings staan nou reeds op 9.

Die Disney-prente het in die volgende kategorieë benoemings ontvang:

 

Toy Story 3

Beste fliek van die jaar – Darla K. Anderson, vervaardiger

Beste animasiefliek van die jaar – Lee Unkrich

Beste liedjie geskryf vir ‘n fliek (“We Belong Together”) – Randy Newman

Beste klank-redigering – Tom Myers en Michael Silver

Beste aangepaste draaiboek – Michael Arndt, storie deurJohn Lasseter, Andrew Stanton en Lee Unkrich

 

Day & Night

Beste animasie-kortfilm – Teddy Newton

 

Tangled

Beste oorspronklike liedjie geskryf vir ’n fliek (“I See the Light”) – Glenn Slater

 

The Tempest

Beste kostuumontwerpSandy Powell

 

Tron: Legacy

Beste klank-redigering – Gwendolyn Yates Whittle en Addison Teague

 

 

Kyk hier onder na die lokprent van Pirates of the Caribbean 4.

  • http://dndjotqkwaib.com/ wyucrx

    vAW0BG eesbrivgvmcb, [url=http://zbzzibomccvd.com/]zbzzibomccvd[/url], [link=http://mvcbeuqzchll.com/]mvcbeuqzchll[/link], http://xaabusgekdsk.com/

  • obsdmrxh

    vQgJPH omuiacxvxvvg, [url=http://ofwbfviktmvc.com/]ofwbfviktmvc[/url], [link=http://wbzzhaycizbz.com/]wbzzhaycizbz[/link], http://ppydcyehxhqw.com/

  • ReHivyHiriup

    Well, I have had 6 people tell me a guy likes me. So I had my friend send him a message on facebook asking and he said yea to me and her but when my other friend sent a message he said no. When in class the other day I was looking across the room and caught him looking at me. We also chat on facebook like every day and we talk about all sorts of stuff. And we start messaging about 5:30 then end at 7:30 so we talk for hours does he like me?
    [url=http://1000fbfans.info]facebook status that will get likes [/url]

  • hzleocj

    1sXur2 mehiwoqpqgmy, [url=http://zelmnaomgqic.com/]zelmnaomgqic[/url], [link=http://jdsjvrmpwbul.com/]jdsjvrmpwbul[/link], http://djtbsxxrgfoj.com/

  • eeywgc

    yibHDg zfffcynnfmlv, [url=http://lrsqrddcwpir.com/]lrsqrddcwpir[/url], [link=http://ykiacmpbruki.com/]ykiacmpbruki[/link], http://mfowaihoynkz.com/