FOTO: Instagram  @TheRealAnnaCamp

FOTO: Instagram @TheRealAnnaCamp

Het jy gehoor?

Pitch Perfect-sterre in Kaapstad gesien

Die Hollywood-paartjie en Pitch Perfect-sterre Anna Camp en Skylar Astin het Kapenaars omtrent aan die gons oor foto’s van dié stad op hul sosiale media.

Hulle speel onderskeidelik Aubrey Posen en Jesse Swanson in die gewilde Pitch Perfect-fliekreeks en is al vir byna twee weke besig om Kaapstad te verken.

Die twee het foto’s van die stad se ikoniese landmerke soos Tafelberg en die Twee Oseane-akwarium gedeel.

Morning view. South Africa. A photo posted by Anna Camp (@therealannacamp) on

 

#SharkWeek #CapeTown A photo posted by @skylarastin on


Anna was ook by die Kaapstadse Film-ateljee waar sy dié foto op Instagram gedeel het: “Die stel beweeg vorentoe en agtertoe!”

When ur set rocks back and forth you know it’s getting real.   A photo posted by Anna Camp (@therealannacamp) on

Lees ook