mood
Het jy gehoor?

Plaaslike aktrise met R4 miljoen se dwelms betrap

’n Suid-Afrikaanse aktrise is by die O.R.Tambo-lughawe in hegtenis geneem ná amptenare R4 miljoen se tik in haar bagasie gevind het, berig EWN

Hoewel die naam van die aktrise nog nie bekend gemaak is nie, word daar beweer dat sy bekend is vir haar rolle in sepies soos Isidingo en Scandal.

Sy sal môre in die Kempton Park-landdroshof verskyn

Lees meer op EWN se webtuiste.

Bron: EWN

Lees ook