'n Fotosessie wat SARIE met Milan Murray in 2011 gehad het
FOTO: Leana Clunies-Ross

'n Fotosessie wat SARIE met Milan Murray in 2011 gehad het FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

40-plus en sexy

Hulle straal van gesondheid en versorg hulself goed. Dié plaaslike bekendes bo 40 bewys dat mens werklik op enige ouderdom kan goed lyk.

 

Milan Murray

Milan Murray

‘n Fotosessie wat SARIE met Milan Murray in 2011 gehad het FOTO: Leana Clunies-Ross

Milan Murray het onlangs 40 geword en dit met haar beste vriendinne gevier.

Anna-Mart van der Merwe

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Anna-Mart van der Merwe is al vir dekades deel van SA se vermaaklikheidsindustrie. Praat van ’n klassieke skoonheid!

Juanita du Plessis

FOTO: Instagram @juanita_du_plessis

Juanita en haar dogter, Franja FOTO: Instagram @juanita_du_plessis

Juanita het verlede jaar vir SARIE se Gloria Cilliers gesê dat sy “nie ’n hengse skoonheidsroetine het nie … Maar ek gebruik ’n goeie velsorgreeks en ek gaan slaap nooit met grimering aan nie.”

Christina Storm

 

Mens kan skaars glo dat Christina ’n ma van twee is! Dit lyk asof sy haar goeie gene aan haar dogter Ruby (10) oorgedra het. Sy het onlangs haar tweede kind verwelkom – lees meer hier.

En die internasionale sterre …

Elle Macpherson

Dié model lyk steeds fantasties op 50. Haar geheim? Blykbaar die groen smoothie wat sy in haar hand hou.

FOTO: Twitter  (@ellemacpherson)

FOTO: Twitter (@ellemacpherson)

Buiten haar goeie gene is dié groen drankie blykbaar die geheim agter Elle se gesonde voorkoms op 50. Die ma van twee is die kunsdirekteur van die gesondheidsorganisasie Welleco, wat onder meer verantwoordelik is vir The Super Elixir, die drankie op die foto, skryf E!Online.

Wees gesond met tuisgemaakte groentesop dié winter

Dis ’n vermenging van groen plante, vitamiene, minerale, Chinese kruie, ensieme, sampioene en meer as 30 ander bestanddele. Dié smoothie bevorder glo jou gesondheid én gee jou ekstra krag.

Nóg sterre bo 40

 Lees ook