Mias van der Westhuizen FOTO: Mark Cameron

Mias van der Westhuizen FOTO: Mark Cameron

Het jy gehoor?

Plaaslike model in internasionale advertensie-veldtog te sien

Mias van der Westhuizen, ’n Suid-Afrikaanse model van Stellenbosch, is in die nuwe advertensie van Yves Saint Lauren Beauté se Kouros Silver-parfuum, berig DesignFever.com

In die advertensie sien mens sy perfek-gespierde lyf teen die potblou lug.

Yves Saint Lauren Beauté het die parfuum met dieselfde naam wat in 1981 verskyn het, ’n varser meer moderne reuk gegee.

 

mias-van-der-westhuyzen-ysl-kouros-silver-adv-001

FOTO: Yves Saint Laurent

Mias het in 2013 in SARIE Bruid verskyn, hier is ’n paar foto’s uit daardie fotosessie:

Shot 04-CF226565

FOTO: Mark Cameron

Shot 06-CF226657

FOTO: Mark Cameron